Tuesday, December 12, 2006

Die Sextupilere Saga

Ahoi en Welkom,

Hierdie is nou nie een van daai posts oor dinge en baie goeters wat nie sin maak nie. En ten spyte van die opskrif gaan dit ook nie oor seks nie.

Ek wed jou jy't nie geweet dis moontlik om twee stelle kontaklense te gelyk te dra nie ...
Wel, uhm - ja, dis wel moontlik.
Volgende keer wat ek julle dus sien spreek ek julle onder ses oe.
Keratikonis - basies kom dit daarop neer dat my oogbal die shape van 'n rugbybal en die tekstuur van 'n gholfbal het. Kinders, wees bly as julle binne minder as 'n uur by die oogkundige geholpe kan raak.
Ek sit nou al langer as 'n maand en 'n half en meer as 12 uur in die oogwhammie se kamer en knip oe, hurk voor masjiene en staar na hubare, jong Asiatiese verpleegsters in kraakwit uniforms. (party dra fishnet stockings ... rerig !)
Ek kan more by Groote Schuur instap en myself infake as 'n oogspesialis. Nie omdat dit maklik is nie, maar slegs omdat ek nou al so baie van die shit af weet.

Anyway, Alex Jay.

Hoekom ek nou eintlik myself weer voor die sleutelbord bevind is omdat ek weet ek nou een van jou onbeantwoorde vrae gaan beantwoord ... Daai dae toe jy nog boom geklim het en modderkoekies gebak het en gedink het haasbek is sexy.
Hoe gereeld gebeur dit ? Dat daar iets is wat jy soooooo graag wou geweet het en dat jy dit nou eers uitvind. Nee, nie eers jou Pa het geweet nie. (Tensy hy 'n semi-rigiede aardbol, 'n gradeboog, 'n los feitsspeek en baie liefde jeens jou gehad het ...)

Ja, ... gaan check dit uit by http://www.ubasics.com/dighole/

Gaan le daar nou nog 'n spook.

Verder het baie van julle seker ook al die Rooi Neger a.k.a "Boeboe", alias " Nog net so Uurtjie vir die Skaap, manne" or better known as "Die Bermudiese Banneling" se erg vermaaklike clip gesien ... indien nie gaan check dit uit by http://www.youtube.com/watch?v=OJp3-5pIxuM







6 comments:

Minter said...

Slegs ter korreksie - ek kan nooit onthou of Boeboe in Bermuda of die Bahamas bly nie. (Ek sal ook graag wil uitvind wat die verskil is ...) Bahamese (Bahamiese ???) Banneling dan indien eergsgenoemde nie akkuraat was nie. Ek vra inniglik om verskoning.

Pienk Zuit said...

Nope jy was reg die eerste keer. Dis Bermuda. Die een met die driehoek waarin goed verdwyn. En ek is seker daar verdwyn nou selfs meer goed vandat die Rooi Spons daar bly.

Anonymous said...

Ahoi dan,

Ek weet nie hoekom nie, maar ek kan nie meer op my site inlog nie. Zuit, ek kry ook nie comments op jou site gepost nie.

Ek is terug in die land ja, as iemand nog hierdie lees.

Lammervanger said...

Minter praat asb met ons

Anonymous said...

World of Warcraft power leveling wow power leveling,wow power levelingisan online role-playing experience set in the award-winninguniverse.wow gold,wow power leveling Players assume the roles of wow power leveling heroes as they explore, wow gold,wow gold,WoW Goldadventure,and quest across a vast world. is a
"Massively Multiplayer Online Role Playing Game" WoW Gold,wow gold,wow power leveling.wow power levelingwhich allows thousands of players to
interact within the same world. Whether adventuring together or fighting against each
other in epic battlesplayers will form friendships, wow power leveling,wow power leveling,wow power levelingwow powerlevelingforge alliances,and compete with enemies for power leveling and glory.wow gold,wow gold,wow gold,wow gold,wow gold,wow gold,wow gold,buy wow gold As a wow power leveling online game, enables thousands of players to come together online and battle against theand each other. Cheap WoW Gold,Cheap WoW Gold,cheap wow gold,cheap wow gold,World Of Warcraft gold,Players from across the globe can leave the real world behind and undertake grand quests and heroic exploits in a land of fantastic adventure. world of warcraft gold,world of warcraft gold,world of warcraft gold,Unlike other cheap opponents. cheap wow gold,buy wow gold,Below are some features found in wow powerleveling

Anonymous said...

不動産投資 システム開発 SEO対策 広島 不動産 札幌 不動産 仙台 不動産 大阪 不動産 横浜 不動産 名古屋 不動産 福岡 不動産 京都 不動産 埼玉 不動産 千葉 不動産 静岡 不動産 神戸 不動産 浜松 不動産 堺市 不動産 川崎市 不動産 相模原市 不動産 姫路 不動産 岡山 不動産 明石 不動産 鹿児島 不動産 北九州市 不動産 熊本 不動産 収益物件 webシステム開発 賃貸 東京 賃貸 広島 賃貸 広島 賃貸